Jaarboeke

Metodiek van Lewensoriëntering 430


 
Modulekode JLO 430
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die doel van hierdie module is om vierdejaarstudente voor te berei om Lewensoriëntering gedurende hul vierdejaarprakties aan te bied. Die klem is op onderwysmetodiek met die fokus op die doel van Lewensoriëntering: "Om leerders toe te rus met kennis, vaardighede en waardes om selfvervulling en betekenisvolle deelname in 'n samelewing in 'n vry land, te verseker." In aansluiting by die derdejaarmodule, "Skills to assist youth in crisis", word die fokus verskuif na die moontlike risiko faktore wat in die skool of gemeenskap mag voorkom en wat deur die Lewensoriëntering-onderwyser aangespreek moet word deur die opvoedkundige, vaardigheids- en waardes vir die skool en samelewing.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences